Hoërskool Ermelo is opreg trots op hul netbaldogters wat gekies is vir die volgende Bokkie-netbalspanne:

o/14-span: Johnke Prinsloo, Mari-Zel Fourie en Mandi Swart.

Nadia Kluyts en Zara Büchling is onderskeidelik gekies vir die o/16- en die o/19-spanne.

Baie geluk aan hierdie dogters!

Voor vlnr: Mandi Swart, Johnke Prinsloo en Mari-Zel Fourie

Agter: Zara Büchling (links) en Nadia Kluyts.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article