
-
-
Uppies-leerder presteer by SA Saalperd Nasionale Kampioenskappe
Narike Hoft van Hoërskool Upington, het in die 14 jaar en onder 3 Gang Ryperd klas ‘n agtse plek behaal en in die 14 jaar en onder 3 Gang Ruiterkuns […]
-
St Charles College Scrummies had a Morning with Mom
If you visited Scrummies earlier this week you would have seen our boys sharing a quiet hug with their moms in between striking a pose at the photo booth, doing […]
-
Errie-hokkiedogters vaar uitstekend teen Piet Retief
Op Saterdag, 27 April, het Hoërskool Ermelo se dogtershokkie en rugbyspanne teen Hoërskool Piet Retief te staan gekom. Die Errie-dogters het uitstekende hokkie gespeel. Vanaf die o/14-spanne regdeur tot die […]
-
Graskopkloof betower NHS Natgeorisme-klub
Een van die nuutste besienswaardighede in die Laeveld is die Graskop Gorge Lifts. Die Natgeorisme-klub van Hoërskool Nelspruit het dié juweel van die Panorama-roete besoek. Die klublede het vroeg die […]
-
Hoërskool Punt Akro-sport
Anri Scholtz van Hoërskool Punt, het WP-kleure in Akro-sport bereik en kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe. Foto: Anri Scholtz
-
Hoërskool Punt-rugby vs Hoërskool Montagu
Die rugbyspanne van Hoërskool Punt , Mosselbaai, het die afgelope Saterdag teen die spanne van Hoërskool Montagu, in Mosselbaai te staan gekom en uitstekend gevaar: o/14 wen 43-12 o/15 wen […]
-
Deaf but #NotDEAFeted
On Wednesday, 24 April, the Maya Deaf Foundation (MDF) gifted little Ava-Rose Adonis, from Union Prep School, with a brand new tablet. This tablet – that contains a recommended special […]














You must be logged in to post a comment.