Baie geluk aan Marnu du Plessis en Regardt Vermaak wat gekies is vir die Pumas 0/13B Pumas Rugbyspan. Hulle speel die vakansie in Sasolburg waar hul meeding aan die nadionale 0/13B kampioenskappe. Marno en Regardt is volgende jaar ingeskryf by Hoërskool Nelspruit waar hulle ingesluit is in NHS se Rugby akademie, onder leiding van Mnr Hennie Skorbinski.

Laerskool Nelspruit leerder onder-kaptein van Pumas 0/13A Cravenweekspan

Baie geluk aan Marnu du Plessis en Regardt Vermaak wat gekies is vir die Pumas 0/13B Pumas Rugbyspan. Hulle speel die vakansie in Sasolburg waar hul meeding aan die nadionale 0/13B kampioenskappe. Marno en Regardt is volgende jaar ingeskryf by Hoërskool Nelspruit waar hulle ingesluit is in NHS se Rugby akademie, onder leiding van Mnr Hennie Skorbinski.

Baie geluk aan Theuns Meyer van Laerskool Nelspruit, wat gekies is as onder Kaptein van die

Pumas 0/13A Cravenweek Rugbyspan. Theuns is volgende jaar ingeskryf by Hoërskool Nelspruit waar hy ingesluit is in NHS se Rugby akademie, onder leiding van Mnr Hennie Skorbinski.

Die 0/13 Cravenweek vind in die Junie-vakansie by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier plaas.

Baie geluk aan Marnu du Plessis en Regardt Vermaak wat gekies is vir die Pumas 0/13B Pumas Rugbyspan.
Hulle speel die vakansie in Sasolburg waar hul meeding aan die nadionale 0/13B kampioenskappe.
Marno en Regardt is volgende jaar ingeskryf by Hoërskool Nelspruit waar hulle ingesluit is in NHS se Rugby akademie, onder leiding van Mnr Hennie Skorbinski.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article