Klofieleerling, Kita Uys, het die title Suid-Afrikaanse o.15-meisies-tydtoets kampioen behaal.

Die kampioenskappe vind tans in Durban plaas.

Eric en Etienne Krös neem ook aan dié kampioenskappe deel.

Baie geluk, Kita!

Klofies is trots op jou!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article