
-
Hoërskool Cradock sprankel by interskole
Vanaf 6 tot 9 Augustus het die gronde van Hoërskool Cradock behoorlik soos ‘n miernes gewemel van bedrywighede tydens die jaarlikse interskole teen Gill Kollege van Somerset-Oos.
-
Glenwood High School crowned KZN COPA Coca-Cola champions
Picture left: Captain Siphesihle Zungu Glenwood High School were crowned the new champions of KwaZulu-Natal in the province’s COPA Coca-Cola Provincial Finals played at the King Zwelithini Stadium in Umlazi […]
-
Erries gekroon as Mpumalanga-kampioene by gholf-uitspele
Op Maandag 13 Augustus het Hoërskool Ermelo se B- en C-gholfspanne aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem te Walker Park Gholklub in Evander.
-
Laerskool Mooirivier gekies vir Noordvaal-Landloopbyeenkoms
Tokkiespanne van Potchefstroom is gekies om die skool te verteenwoordig by die Noordvaal-landloopbyeenkoms.
-
Hoërskool Florida se prestasies
Foto links: Hoërskool Florida leerder presteer by RAK-Kunswedstryd • Robyn Joubert van Hoërskool Florida, het tydens die RAK-Kunswedstryd in die Drama-afdeling deelgeneem. Sy verwerf twee diplomas (A++) vir haar “English […]
-
LUR besoek Hoërskool De Aar
Die LUR van Noord-Kaap onderwys, Me. Martha Bartlett, het HSDA die afgelope vakansie tydens die winterskool besoek.
-
Uppies hokkie maak Hoërskool Upington TROTS!!
Dit was tyd vir die stryd van Groot Interjol en soos altyd was Uppies se hokkiespanne gretig en gereed vir die stryd.
-














You must be logged in to post a comment.