Links: Charl Morkel in beheer, Senior dames speel ook lekker, Senior manne speel lekker

Hoërskool Langenhoven leerders speel rugby in Engeland


Reevin February (links) en Hano Snyman

Pieter Els, Reevin February en Courtan Meyer van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan as deel van die Tony Stoops-rugbyspan, vanaf 18 September in Engeland aan drie rugbywedstryde deelneem.

 

Sterkte, manne!

Pieter Els

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article