
-
Hoërskool punt ATKV Tienertoneel-kompetisie
Hoërskool Punt van Mosselbaai, het op 23 Augustus aan die ATKV Tienertoneel-kompetisie by die Kunstekaap Teater (Kaapstad) deelgeneem.
-
Erries staan uit by ATKV-Spelathon
Op Woensdag, 29 Augustus, het twaalf Erries aan die ATKV-Spelathon se finale ronde te Generaal Hertzog in Witbank deelgeneem.
-
Seuns krieketspanne hou Ligbron se naam hoog
Die seuns krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het verlede week aan verskeie wedstryde deelgeneem en gemengde welslae behaal.
-
Errie presteer as deel van die Interdistrikte Hoëveld-tennisspan
Alana Leibbrandt, graad 10-leerder van EHS, het vanaf 24 tot 26 Augustus die Interdistrikte Hoëveld-tennisspan vir o/18-meisies in Nelspruit verteenwoordig.
-
OAKDALERS BEDERF BEJAARDES VAN DROOM
Op Maandag 27 Augustus het 64 inwoners van Huis Jan Lange, Ou Meule en lede van Droom op die Oakdale-plaas in Riversdal gaan kuier. Hulle is deur die leerders met […]
-
“DIS NOU MAAR WORS” OP OAKDALE
Op Donderdag, 16 Augustus, is spanwerk deur die 432 leerders van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal beproef toe hulle, in samewerking met mnr. Anton Swart en personeel van JC Slagtery, […]
-
LAERSKOOL THABAZIMBI RAPPORTRYERS BYBELVASVRA
Laerskool Thabazimbi is trots op die twee Bybelvasvraspanne wat uitstekend presteer het tydens die tweede rondte van die Rapportyers Bybelvasvra.
-
Hoërskool Nelspruit maak hul leiers bekend
Hoërskool Nelspruit maak die Presidente van hul Verteenwoordigende Leerlingraad bekend.
-
St Andrew’s School for Girls Spring Expo
St Andrew’s School for Girls from Bedfordview, would love for you to join them at their Spring Expo!














You must be logged in to post a comment.