
-
Hoërskool Punt gholftoer
Die Punt-gholfspelers van Mosselbaai gaan die komende vakansie op ‘n gholftoer en sal onder andere ook plekke soos Sun City en die Hartbeespoortdam Snake & Animal Park besoek. Die span […]
-
Hoërskool Strand hou Aflosbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Strand se atletiekveld was Saterdag 15 September omtrent ‘n miernes van bedrywighede – ongeveer 480 atlete van 14 skole in die omgewing het aan hierdie […]
-
Worcester Primêre Skool o/13 rugbyspan no 2 in SA
Primêre Skool Worcester se o/13A-rugbyspan is amptelik deur Ruggas.co.za aangewys as no.2 in die land in hul ouderdomsgroep. Ons is baie trots op hierdie span! Baie geluk aan al hierdie […]
-
Erries se 7’s rugby eindig onder die Top 8 in Noordvaal
Hoërskool Ermelo se 7’s-rugbyspan het op 14 en 15 September deelgeneem aan die Noordvaal 7’s-rugbytoernooi wat deur Hoërskool Menlopark aangebied is. Baie topskole se 7’s-rugbyspanne het om die titel geveg. […]
-
Nelstehuis se 100 jaar-feesviering sorg vir goeie atmosfeer
Op Vrydagaand, 14 September het 150 gaste by Kralinbergh aangekom om Nelstehuis, koshuis van Hoërskool Ermelo, se 100 jaar te vier. Die atmosfeer was feestelik en die gaste het aangesit […]
-
Hoërskool Nelspruit se balvaardighede dié beste
Hoërskool Nelspruit se balvaardighede is die beste! Dit is volgens die Nashua Rugby Skills Project in samewerking met ShadowBall na afloop van ‘n balvaardigheidskliniek wat vroeër die jaar by die […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School pupils shine at SA Canoe Marathon Championships
Pietermaritzburg Girls’ High School pupils, Melonie Croeser (left) and Olivia Woodburn, took silver and gold medals respectively in the under 14 category at the South African Canoe Marathon Championships that […]
-
Nog oorwinnings vir die Erries krieket
Hoërskool Ermelo het op Maandag 10 September drie krieketspanne op die veld gestuur en die EHS se naam is hoog gehou. Die o/14A-span het teen Hoërskool Piet Retief te staan […]
-
Ligbron eerste meisies krieketspan sluit seisoen af
Die Eerste meisies-krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het op Woensdag, 12 September, tuis teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal te staan gekom in hulle laaste wedstryd vir die seisoen. Hoogenhout […]
-
Maragon Ruimsig U/13 hockey boys perform
Maragon Ruimsig is very proud of their U/13 hockey boys who came second in Gauteng At Best of the Best Camps. They played their hears out and only lost in […]














You must be logged in to post a comment.