Agter v.l.n.r. Dian Barkhuizen (53ste van 141 atlete in sy afdeling), Ruben Nel (76/121) en Elisma van Wyk (43/128). 

Voor v.l.n.r. Malherbe Jonker (41/180), Sumay van Wyk (26/130) en Hanlo Barkhuizen (87/132)

Ses leerders van Laerskool Hartenbos wat deel was van die SWD Landloopspan, het die naweek van  6 en 7 September in Centurion aan die ASA Kampioenskappe deelgeneem.  Hartenbos is trots op hul Dolfyne wat hul naam hoog gehou het tydens die byeenkoms.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article