
-
EHS Graad 12-Lewenswetenskappe uitstappie na Maropeng
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Woensdag, 10 Oktober, het al die Lewenswetenskapleerders van Hoërskool Ermelo, vroegoggend op die bus geklim om ‘n baie leersame en aangename dag by Maropeng “The Cradle […]
-
Liggie Graad 10’s geniet kamp
Die Graad 10 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het vanaf Donderdag tot Saterdag, 11 tot 13 Oktober 2018 , hulle jaarlikse kamp by Silwer Water Game Lodge bygewoon. […]
-
Erries-graad 11’s ontvang streepbaadjies
Op Dinsdag, 9 Oktober, het die Erries hulle jaarlikse baadjieseremonie vir die graad 11’s gehou. Die spesiale funksie behels die oorhandiging van EHS se kenmerkende streepbaadjies aan volgende jaar se […]
-
Hoërskool Monument o/15 Netbalspan wen ‘Fast Five’ SA’s
Monnas van Krugersdorp is baie trots op hul o/15 netbalspan wat onlangs aangewys is as die SA ‘Fast Five’ wenners.
-
Liggie Kersdoof seremonie
Dit was op Dinsdagoggend, 9 Oktober, ‘n emosionele saalopening vir die Liggie-matrikulante toe hulle vir die laaste eerste dag en laaste Ligbron saal opening bygewoon het. Die laaste saal opening […]
-
Hoërskool Florida skiet hul pad oop by die SANSSU SA
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] 420 Skuts het gedurende die vakansie deelgeneem aan die SANSSU SA 2018 in Newcastle. Daar is deelgeneem in sporter-, veer-, […]
-
Hoërskool Punt leerders skitter by Eskom Wetenskap Ekspo
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Nikita Schutte en Hansie Barnard het die Eden Karoo tydens die Internasionale Eskom Wetenskap Ekspo, wat in Boksburg gehou is, verteenwoordig. Nikita Schutte wen n R30 000 […]
-
St John’s D.S.G. Speech Day
St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, recently held their annual Speech Day, with Nozipho Mbanjwa as the guest speaker. Ms Mbanjwa is CEO and Co-Founder of The Talent Firm, a global […]
-
Rolprentsterre by Ellisras Hoërskool
Donna Lee Robberts en Ivan Botha het Donderdag, 27 September, Hoërskool Ellisras besoek en uitgenooi na ‘n fliekaand by Mogolklub se terrein. Donna Lee het gesê sy weet hoe dit […]
-
KFC Hoërskool Punt Krieketfees
KFC PUNT KRIEKETFEES: SANGGROEP “Ek het die groep leerders gevra om die afrigters en gaste met die musiekale klanke van Hoërskool Punt se talentvolle leerders welkom te heet . Die […]














You must be logged in to post a comment.