Die Kwaggas het onlangs deelgeneem aan die Spur MTB skole liga. Hierdie was die laaste wedren van 4. Kwaggas het die liga gewen en het die afgelope September vakansie gaan deelneem aan die Spur MTB Interskole finaal in Brits.

Uitslae:

Cronje Beukes: 1ste (algehele wenner)

Neil Erasmus: 2de

Alissa Coetzer: 2de

Marlie Blom: 3de

Christian Hattingh: 2de

Louis Fourie: 3de

Jonatan van Jaarsveldt: 2de (algehele wenner)

Ryna Heyns: 3de

Tristan Nortje: 1ste

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article