
-
Hoërskool Strand Protea-toutrekkers presteer by Toutrek Wêreldkampioenskap 2018
Suid-Afrika was bevoorreg om verlede week en die naweek van 19 – 22 September die 2018 Toutrek Wêreldkampioenskap) by Hoërskool Kampsbaai aan te bied. So ook was Hoërskool Strand bevoorreg […]
-
KFC PUNT KRIEKETFEES : 2018
Hoërskool Punt in Mosselbaai is trots om weereens in 2018, in samewerking met KFC HEIDERAND en VOORBAAI, die KFC Punt Krieketfees vir o/19-spanne aan te bied. Dit is vanjaar die […]
-
Hoërskool Nelspruit Sewes-hokkiespanne presteer
Hoërskool Nelspruit se sewes-hokkiespanne het onlangs aan die Curro Sewestoernooi deelgeneem. Die senior span het tweede geëindig en die junior span eerste. Baie geluk! Nellies is trots op julle!
-
Ligbron krieketspanne wys hul staal
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se o/14A krieketspan het op Maandag, 17 September teen Hoërskool Ermelo se o/14B’s op EHS se velde te staan gekom. EHS kolf eerste en […]
-
Glenwood Matric Art Exhibition 2018
The annual Glenwood Matric Art Exhibition officially opened on Monday 24 September in the Ivan Clark Pavilion. This evening showcased the visual arts done by the boys over the past three […]
-
GLENWOOD HIGH SCHOOL RUGBY DINNER 2018
GLENWOOD HIGH SCHOOL RUGBY DINNER 2018 The Glenwood 1st XV Rugby Team and coaches hosted a Rugby Dinner on Friday 21 September in the School Hall. This dinner, a Celebration of […]
-
St Charles College 2018 Speech Night
The highlight of the St Charles College calendar is our annual Speech Night. The Indoor Centre was completely transformed into a beautiful venue, fit for an evening celebrating all that […]
-
Florries rugbyspelers wen Apcan-reeks
Baie geluk aan Hoërskool Florida se senior rugbymanne wat die Apcan-reeks gewen het. Geluk met jul kontanttoekenning en pragtige trofee. Tino Swanepoel is aangewys as speler van die reeks en […]
-
Bergfiets is Hoërskool Outeniqua se trots
Op 15 September het die Kwaggas deelgeneem aan die 2018 Eden Spur Skole Bergfiets Liga. Kwaggas het met ‘n volle 103 punte gewen, wat ‘n uitsonderlike prestasie is. Hulle is ongelooflik […]














You must be logged in to post a comment.