‘n Familie van die Paarl rou die dood van hul seun, broer, geliefde en pa nadat hy Vrydagaand in ‘n ongeluk omgekom het.
‘n Gru-ongeluk Dinsdagoggend het die lewe van minstens twee mense geëis nadat verskeie voertuie naby die ou tonnel tussen Worcester en Paarl gebots het.
Geen mens verdien om op só ‘n wrede en onmenslike wyse sy lewe te verloor nie soos Edith Smith (37), ‘n jong ma van Paarl-Oos, wat Sondagoggend (26 Julie) deur…
‘n Man wat sy lewe aan rugby, diens en sy gemeenskap gewy het, is verlede Dinsdag (21 Julie) onverwags oorlede en laat ‘n groot leemte in die plaaslike sportgemeenskap.
Die veiligheid van Sonstraalweg in die Paarl is weer in die kollig ná verskeie ongelukke die afgelope paar maande, met nog ‘n botsing wat die afgelope naweek plaasgevind het. Die…
A horrific accident in dense fog at a notoriously dangerous T-junction in Paarl has left five members of a single family injured, with authorities currently investigating a suspected fatality.
Die beweerde Paarlse “fotograafverkragter” se verhoor is uitgestel, terwyl ‘n tweede vrou intussen met verkragtingsaantygings na vore getree het.
Marthinus Gouws (65) het op ‘n intimidasieklagte in die Wellington-landdroshof verskyn waar hy op R500 borgtog vrygelaat is.
‘n 70-jarige vrou is verlede week in die Paarl dood nadat sy glo tussen ‘n vragmotor en sy aangehakte bak deurbeweeg het.
De Zoete Inval-inwoners vra die Drakenstein-munisipaliteit om klagtes oor sementstof, geraas en moontlike gesondheidsrisiko’s by Portland Readymix te ondersoek.