‘n 12-jarige seun van die Amstelhof woongebied in die Paarl is nou buite gevaar nadat hy Vrydagaand (4 September) deur ‘n taxi raakgery is.
‘n Graad 9 leerling aan die Paulus Joubert Sekondêre Skool sterk aan nadat hy Dinsdagmiddag buite die skool deur booswigte met ‘n panga aangeval is.
Die verdagte in die moordsaak van Kotie Nel het verlede Woensdag (29 Julie) sy eerste verskyning in die Paarl-landdroshof gemaak.
Ten spyte van mede-studente en paramedici se pogings om Paul Klaasen, ‘n eerstejaarstudent van die Paarl, by te bring nadat hy ná ‘n raakrugbywedstryd begin sleg voel het, is hy…
‘n Onbekende man is Dinsdagaand (4 Augustus) in ‘n ongeluk dood. Volgens die polisie het die ongeluk tussen ‘n motoris en ‘n voetganger omstreeks 20:30 op Jan van Riebeeckweg plaasgevind.…
Cedric van Wyk, ‘n vragmotorbestuurder van Wellington is Maandagmiddag (3 Augustus) dood toe die vragmotor wat hy bestuur het, omgeslaan en toe vlamgevat het.
‘n Familie van die Paarl rou die dood van hul seun, broer, geliefde en pa nadat hy Vrydagaand in ‘n ongeluk omgekom het.
‘n Gru-ongeluk Dinsdagoggend het die lewe van minstens twee mense geëis nadat verskeie voertuie naby die ou tonnel tussen Worcester en Paarl gebots het.
Geen mens verdien om op só ‘n wrede en onmenslike wyse sy lewe te verloor nie soos Edith Smith (37), ‘n jong ma van Paarl-Oos, wat Sondagoggend (26 Julie) deur…
‘n Man wat sy lewe aan rugby, diens en sy gemeenskap gewy het, is verlede Dinsdag (21 Julie) onverwags oorlede en laat ‘n groot leemte in die plaaslike sportgemeenskap.