Nuus
-
Vermoorde Paarlse hoofseun se neef gestraf: ‘Nou kan sy siel in vrede rus’
“Dit voel soos ‘n berg wat van my skouers af is. My seun se siel kan nou uiteindelik in vrede rus en ons as familie kan hierdie hoofstuk nou agter…
-
Dominee wat ‘vals beskuldig’ was verwerf regsgraad om ander te help
Dominee wat vrygespreek is van aanklagte en bewerings dat hy 2013 ‘n minderjarige meisie seksueel mishandel het, spog nou ook met ‘n regsgraad.
-
Grabouw-inwoners ná verdrinking van seun: ‘Nou kan ons ook rus . . .’
Die familie van Siyanda Plaatjies (14) van Grabouw, wat by Hawston verdrink het, kan nou afskeid neem ná sy liggaam Saterdagoggend by Kleinmond uitgespoel het.
-
Paarl-polisie arresteer swendelaars wat toeriste teiken
Swendelaars wat daarop uit is om mense uit hul geld te bedrieg het Saterdagmiddag (22 November) hulself vasgeloop toe die Paarl-polisie met die ondersteuning van die gemeenskap vyf verdagtes vasgetrek…
-
Dapper Jannei (12) se long verwyder, maar gees ontembaar
Ná jare se hospitalisasie en ’n reeks prosedures is ’n 12-jarige meisie van Despatch se een long Woensdag verwyder.
-
Herrie nadat Jamestown-baba sterf, familie bevraagteken sorg by hospitaa
Kommentaar en klagtes oor die Stellenbosch-hospitaal het die afgelope week op sosiale media ingestroom nadat ‘n Jamestown-familie hul ervaring gedeel het van hoe die 10 maande oue Mileeck Newman in…
-
Kwesbare babas op die hande gedra
Beanies4Babies vier wêreld-prematuurdag met ‘n projek om hipotermie by vroeggebore babas in Kroonstad te voorkom.
-
Patalogie-student bou ’n wêreld van speletjies, een dorp op ’n slag
Unieke handgemaakte bordspeletjies oor jou eie dorp sorg vir ure se pret
-
Pasgebore baba in bloedige hitte in rustige woonbuurt versteek
‘n Pasgebore babaseuntjie is Sondagaand deur inwoners onder ‘n bos ontdek nadat hulle reeds die Vrydagaand geluide gehoor het.










