Nuus
-
Buitelander gevang in besit van renosterhorings, goud en diamante
Die Ficksburg polisie het ‘n buitelandse burger in hegtenis geneem vir die besit van vermeende renosterhorings, diamante en goud.
-
Drie Strand-mans red gesin uit see nadat boot by Gordonsbaai omslaan
‘n Gehuurde vissersboot met ses familielede slaan om by Gordonsbaai. Drie mans van Strand red hulle na 90 minute in koue water.
-
SA se top-20 Afrikaanse skole bekendgemaak
Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) wat verbonde is aan die Solidariteit-beweging het verlede week die top 20 Afrikaanse skole regoor Suid-Afrika bekendgemaak.
-
Tiener se drome kortgeknip ná hy in dam val, verdrink
Die lewe van ‘n tienerseun (15) met groot drome vir sy toekoms, is kortgeknip nadat hy in ‘n dam in die DeDoorns-gebied verdrink het.
-
Man sterf ná noodlottige aanval by begraafplaas in Eikestad
Die Stellenbosch-polisie ondersoek die moord op ‘n 77-jarige Strand-man wat Saterdag 17 Januarie by ‘n begraafplaas doodgesteek is terwyl hy sy seun se graf besoek het.
-
Man sterf ná noodlottige aanval by begraafplaas in Eikestad
Die Stellenbosch-polisie ondersoek die moord op ‘n 77-jarige Strand-man wat Saterdag 17 Januarie by ‘n begraafplaas doodgesteek is terwyl hy sy seun se graf besoek het.
-
Radio Tygerberg bederf onnies in Kaapstad
Beroepe soos ‘n mediese dokter of predikant word dikwels as ‘n roeping beskou. Vandeesweek is gesien dat presies dieselfde vir onderwysers geld.
-
Franschhoek-brand steeds buite beheer, versprei na Assegaaibos
Die veldbrand naby Franschhoek brand buite beheer en het versprei ten spyte van brandbestrydingspogings na nog ‘n verwoestende brand vroeër vandeesmaand.
-
Eienaar van vulstasie se skielike dood ruk Malmesbury-gemeenskap
Natie Coetzer, ‘n geliefde sakeman van Malmesbury is Maandag ná ‘n kort siekte in die Crestcare-hospitaal in Malmesbury dood.
-
Droëmond vir Kersfees
Terwyl baie nog wag vir hul Kersfeesvleis en lekkernye, is die “hamper lady”, soos sy bekend staan, reeds besig om nuwe kliënte te werf vir haar Paasfees-, skryfbehoeftes- en ander…










