‘n Aanval op ‘n boer in die Kestell-distrik het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur en drie verdagtes is steeds op vrye voet. Op Donderdag 26 Junie is Johan van Biljon…
A major political crisis is threatening South Africa’s Government of National Unity as the Democratic Alliance (DA) issued a 48-hour ultimatum yesterday to President Cyril Ramaphosa following the sudden dismissal…
Die leerling van die Martie du Plessis-skool wat op 5 Junie in Vereenigingrylaan ontvoer is en waarvoor ‘n polisieman reeds in die hof verskyn het, is vanoggend veilig gevind.
OUDTSHOORN – ’n 39-jarige vrou is tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat sy haar sewejarige seun op haar verjaarsdag verlede jaar verwurg het. Die Oudtshoorn-streekhof het ’n vonnis van 25…
Die Wes-Kaap ervaar uitdagende weerstoestande met swaar reen, oorstromings en sterk winde tot ten minste 27 Junie.
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.