Die leerling van die Martie du Plessis-skool wat op 5 Junie in Vereenigingrylaan ontvoer is en waarvoor ‘n polisieman reeds in die hof verskyn het, is vanoggend veilig gevind.
OUDTSHOORN – ’n 39-jarige vrou is tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat sy haar sewejarige seun op haar verjaarsdag verlede jaar verwurg het. Die Oudtshoorn-streekhof het ’n vonnis van 25…
Die Wes-Kaap ervaar uitdagende weerstoestande met swaar reen, oorstromings en sterk winde tot ten minste 27 Junie.
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.
Africa’s largest beef producer, Karan Beef, is grappling with a devastating foot-and-mouth disease outbreak that has now spread across all three of its major feedlots, despite what the industry considers…
‘n Koue front het Woensdag die Suidwestelike Kaap getref, met hoë brandgevaartoestande en temperatuurverlaging in die Noord-Kaap en Vrystaat tot Sondag.
‘n 52-jarige man is in Postmasburg in hegtenis geneem vir die besit van ‘n vermoedelik onwettige goudstaaf met ‘n waarde van ongeveer R10 miljoen.