TLU SA bied vanjaar vir die eerste keer ’n Jeugboer van die Jaar-kompetisie vir laer- en hoërskoolleerders aan.
Even mild hearing difficulties can affect a child’s ability to follow instructions, develop literacy skills, and engage confidently in the classroom.
Watter van die katgevegte ontstel die meeste: Dié wat by die Sol Plaatje-munisipaliteit voortduur, of die katkaskenades op sosialemediaplatforms wat met kunsmatige intelligensie geskep is?
Mnr. Budgie Blou is nou in ‘n tuin in ‘n woonbuurt ingeburger. Byna vergete is sy koue staalkou, die vuil houtstok waarop hy moes sit, die vuil kos- en waterbak.
Dit sou soveel makliker wees as slegte nuus in spesifieke mates afgemeet was en periodiek op voorafbepaalde tye afgelewer word.
Wanneer jy ‘n berekende risiko in vertroue neem, kan jy teleurgestel word. Risiko, vertroue en gevolge gaan hand aan hand. Wanneer vertroue geskend word moet ‘n mens daarmee saamleef.
Hoewel kunsmatige intelligensie die gonswoord van ons tyd is en op elke denkbare terrein ingespan word, sal KI nie in die volgende geslag of twee die skoene van die historikus…
Ondersteuning aan onderwysers by die Laer- en Hoërskool Loeriesfontein maak ’n sigbare verskil.
Inskrywings vir die tweede FAK-Skryf’it-liedjieskryfkompetisie het op 16 Maart geopen, en pryse ter waarde van R100 000, insluitend R25 000 kontant, is op die spel.