October is Mental Health Awareness Month with the theme Strong Minds Matter. This theme highlights the importance of mental wellbeing.
Vind meer uit oor tegnieke om kunsmatige intelligensie in te span om jou metodes van leer, asook jou studieroetine te verbeter.
Al meer skole verban selfone tydens skoolure, en leerlinge vind weer uit hoe om mekaar in die oë te kyk en te gesels, terwyl konsentrasie verbeter.
‘n Loopbaan-ekspo wat by die Hoërskool Loeriesfontein aangebied is, het deure vir moontlikhede oopgemaak en leerlinge gehelp om hul potensiaal in oënskou te neem.
This year marks the 10th annual Garden Day, taking place on Sunday 12 October – the perfect excuse to pause, pop on a flower crown and celebrate the joy of green spaces with…