Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Remarkable results were achieved by two members of the South African Police Service (SAPS) in the Northern Cape, who participated in the National Practical Pistol Shooting Championship. A total of…
Die aansoek dat die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley aan minagting van die hof skuldig bevind word weens sy “nonchalante” versuim om betyds tegniese verslae by die hof in te dien…
|
Te danke aan Nappy Run, ‘n geldinsamelingsprojek, kon ‘n vrag doeke en pakke poeierkos onlangs by die Helen Bishop-huis in Kimberley afgelewer word.
Geen deurbraak is al gemaak, of verdagtes in hegtenis geneem ná die diefstal van drie lyke vanaf die perseel van ‘n private begrafnisondernemer in Kuruman nie.
Die herroeping van die opdrag aan polisielede in die Noord-Kaap om verklarings van misdaadslagoffers slegs in Engels af te neem, is verwelkom.
Michael Wynne, by wie prostaat- en kolonkanker in remissie is, het “met genade van Bo” al meer as 80 keer “stap-en-ry”-togte aangepak om kankerlyers te bemoedig. Dit ongeag die harttoestand…
|
Die kerktoring van die NG kerk Newton in Kimberley troon al vir ‘n eeu langs Longstraat. Die kerk is reeds in 1886 ingewy,
Ouers kan nou hul kinders die Walk-by-Faith-sopkombuis in Kimberley se jaarlikse Kersparty-geselligheid registreer.
|
General workers of the Expanded Public Works Programme (EPWP) say they have a long list of grievances that, regardless of communication and letters of demand written from their side, are…
|
