Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
The Sol Plaatje Municipality appointed four debt collection companies to recover overdue accounts, and urging customers to use official payment channels.
Drie lede van ‘n skoolbeheerliggaam in die Noord-Kaap is in hegtenis geneem vir die onttrekking van meer as R500 000 uit die skool se rekening.
Die tussenverkiesing op 23 Julie in wyk 1 in Kimberley volg ná Johan Loff se bedanking, wie politieke spanning en swak dienslewering in die gebied beklemtoon.
|
Munisipaliteite se nalatigheid oor rioolbesoedeling en watergehalte benadeel mense se gesondheid en die ekonomie drasties.
|
SSP was launched by ministers Senzo Mchunu and Siviwe Gwarube in Cape Town today. It aims to tackle the “alarming rates” of violence in schools.
Die polisie waarsku Noord-Kapenaars oor bedrogskemas op sosialemediaplatforms, en maan hulle om waaksaam met aanlyntransaksies te wees.
Argumente en misverstande bly die hoofoorsake van moordsake in die Noord-Kaap, terwyl ‘n mes as die mees algemene woordwapen gebruik word.
The fourth quarter 2024-’25 crime stats for Northern Cape show an increase in murder, rape, and assault, prompting calls for improved law enforcement collaboration.
|
Op Moedersdag het jeugdiges as deel van hul gemeenskapsprojekte die vroue-inwoners van die Minerva Gardens-aftreeoord trakteer.
In Augustus vind die ATKV Karoo Toneelfees in Victoria-Wes plaas. 17 skole neem aan ‘n verskeidenheid kunsvorme deel. ‘n Kunstefees vind in September plaas.
|
