‘n Uitgelekte e-pos vanuit die minister van landbou se kantoor het landboubetrokkenes warm om die kraag weens die strekking dat die bek-en-klouseer ramp nie ernstig opgeneem word nie.
TLU SA bied vanjaar vir die eerste keer ’n Jeugboer van die Jaar-kompetisie vir laer- en hoërskoolleerders aan.
Gevalle van Slenkdalkoors is in dele van die Noord-Kaap bevestig, en die ernstige gesondheidsrisiko’s vir dier en mens word beklemtoon.
Skryf in vir ‘n fotokompetisie waar die hele waardeketting van wol vasgevang word, en kom in aanmerking om groot pryse te wen.
‘n Kommandowurm-plaag is in drie distrikte van die Noord-Kaap bevestig. Die Noord-Kaapse departement van landbou, omgewingsake, landelike ontwikkeling en grondhervorming het dié plaag bevestig na aanleiding van verslae van boere.