Die presiese omstandighede wat tot die botsing gelei het waarin ‘n vroulike onderwyser van die Laerskool Kathu dood is, word ondersoek.
‘n Vroulike onderwyser is dood, en vier personeellede ernstig beseer, toe die bus van die Laerskool Kathu vanoggend in ‘n botsing betrokke was.
A manhunt was launched following the escape of two prisoners on Monday 4 May in Kuruman.
Die VLV Kuruman-tak is onlangs as die VLV Sirkel Kalahari se wentak vir 2026 aangewys, met die Vryburg-tak wat die tweede plek ingeneem het, en Reivilo die derde plek.
Met die tema “Wille Flaminke” is nog ‘n suksesvolle byeenkoms ter viering van Nasionale Fotoplakboekkunsdag (National Scrapbook Day) in Kuruman aangebied.