Eyecatchers in die Kathu Village Mall spog met ‘n vars, nuwe voorkoms. Dit skep ‘n verwelkomende en rustige ruimte in ooreenstemming met die sorg waarvoor Eyecatchers bekend is.
Engen Kathu dankbaar vir elke kliënt, werknemer, vriend, familielid en besigheidseienaar vir ondersteuning.
Lede van die Kathu-veerpyltjieklub is onlangs tydens die klub se jaareindfunksie vir hul prestasies deur die jaar erken.
In October, Kumba Iron Ore handed over 91ha land for the Kathu Industrial Park, marking a key step for regional industrial development.
On Monday, a 33-year-old man was arrested in Kathu for possessing a suspected stolen motorbike, lacking ownership proof. The motorbike was reported stolen in Brits in North West.