Al die rugbyspanne van die Hoërskool Diamantveld het verlede week as oorwinnaars van die veld gestap ná hul kragmeting teen die Hoërskool Sentraal van Bloemfontein.
Tydens die kragmeting tussen Diamantveld en Bethlehem Voortrekker Hoërskool (BVHS) in Kimberley het die rugbyspanne van Diamantveld oorheers, terwyl die besoekers die oorhand op die hokkieveld gehad het.
Die hoogtepunt van die Wesgrow-kragmeting tussen Diamantveld en Trio was die rugbywedstryd tussen die eerstespanne, wat die toeskouers op die punt van hul stoele gehou het.
Die jaarlikse Wesgrow Sentrale Skole Sport-reeks is om die draai, en skole kan nie wag vir die begin van die nuwe sportseisoen nie.