Die publiek kon van 18 tot 22 September vir hul gunstelingliedjie te stem. Die wenner is op 24 September aangekondig.
Die publiek kry van 18 tot 22 September die geleentheid om vir hul gunstelingliedjie te stem. Die wenner word op 24 September aangekondig.
Vanjaar se Rebelspoorvasbyt het plaasgevind ongeag die buitengewone swaar reënneerslae wat in die Kalahari voorgekom het.
Inskrywings vir die tweede FAK-Skryf’it-liedjieskryfkompetisie het op 16 Maart geopen, en pryse ter waarde van R100 000, insluitend R25 000 kontant, is op die spel.
Die Kruger-standbeeld is op 10 Oktober op die dorpsplein in Orania onthul, en meer as 2 000 mense het die geleentheid bygewoon.