Eskom is selling less electricity, making billions in profit and improves its financial position, but continually increases tariffs for customers, says AfriForum.
‘n Lêhoenderprojek is in Batlharos by Kuruman begin, ‘n landbouprojek deur die Batlharo Ba Ga Motlhware Tradisionele Raad in samewerking met AfriForum en Saai.
Die waterwiel in Keimoes se hoofstraat, wat ‘n nasionale gedenkwaardigheid is, is herstel om weer funksioneel én ‘n besoek werd te wees.
AfriForum het ’n dagvaarding aan president Cyril Ramaphosa en ander laat beteken as deel van dié burgerregte organisasie se regsaksie om die grondwetlikheid van die omstrede Wet op Nasionale Gesondheidsversekering…