Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Eerste insekspesie vernoem na Richtersveld Nasionale Park, SANParke
Die eerste insekspesie sover bekend is formeel na die Richtersveld Nasionale Park en die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) vernoem.
-
R1,7 miljoen gebuit: PA-beskuldigde op parool vir vorige gewapende roof
Die ondersoek waarin R1,7 miljoen geroof is word deur ‘n gebrek aan ‘tyd en polisievoertuie’ gekniehalter, terwyl die beskuldigde op parool is ná ‘n vorige veroordeling van gewapende roof.
-
Grootskaalse soek-en-reddingspoging na vyf vermistes by Du Toitspan-myn
’n Grootskaalse soek-en-reddingspoging is tans aan die gang by die Du Toitspan-myn van Ekapa Minerals in Kimberley nadat ’n ernstige modderstorting en gepaardgaande vloed vyf werknemers ondergronds vasgekeer het.
-
Hulp vir die innerlike: Geen skande om professionele hulp te vra nie
In ‘n vrolike piekniekatmosfeer is die ernstige onderwerp van geestesongesteldhede in volwassenes bespreek.
-
Skuts ontmoet hul ‘tier’ gedurende uitdaging op nuwe baan
Tydens die ghong-uitdaging op die plaas Tierkop kon skuts hul korrelvernuf oor afstande van 200m tot 1 607m uittoets.
-
Drie swaar gevonnis vir moord op Noord-Kaapse sakevrou
Die voorval het op 30 Junie 2020 gebeur, waar Redelinghuys in haar huis in ‘n beveiligde woonkompleks oorval, verwurg en in haar swembad gegooi is.
-
Staat voer aan man het sy lewensmaat vermoor, lyk seksueel geskend
Kammies word van aanranding met die doel om Louw ernstig te beseer, haar moord en haar verkragting, of alternatief, seksuele handelinge met ʼn lyk aangekla.










