Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Senior staatsadvokaat van Kimberley bly agter tralies: ‘Niemand bo reg verhewe’
‘n Senior staatsadvokaat verbonde aan die Batebeslagleggingseenheid in Kimberley, bly in aanhouding nadat die hof bevind het hy is ‘n moontlike vlugrisiko.
-
Politieke toutrekkery in Sol Plaatje-munisipaliteit ten koste van hoofstad
‘n Politieke ontleder sê die skaakmatsituasie by die Sol Plaatje-munisipaliteit is ’n uitgerekte politieke drama wat ook die ANC se vooruitsigte vir die verkiesing in gevaar stel.
-
Seevakansie aan Wildekus kortgeknip ná pofadder negejarige van Kathu pik
‘n Gesin van Kathu in die Noord-Kaap se vakansie aan die Wildekus is kortgeknip ná ‘n pofadder hul jongste dogter gepik het.
-
Veiling van Transnet-huise by Nelspoort uitgestel; inwoners se lot bly onseker
Hoewel die veiling van die ou spoorweghuise by Nelspoort-spoorweghalte vir eers opgeskort is, bly die inwoners se lot onseker.
-
Skoolbussie betrokke in ernstige ongeluk op pad na Bloemfontein
’n Leerling en ‘n onderwyseres van die Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon is Vrydag 3 April in ‘n ernstige ongeluk op die N1, sowat 5 km buite Winburg, beseer.
-
Henderson-verhoor: John Ross doen aansoek om ondersoekdagboek te bekyk
John Ross Henderson, aangekla van die moord van Jason Afrique, poging tot moord op Afrique se vrou, asook twee aanklagte van regsverydeling, wil die polisie se ondersoekdagboek bekyk.
-
Kunsprojek in gevangenis help vroue vorentoe met selfontwikkeling
Vroue met geen kunsopleiding skep unieke skilderye te danke aan ‘n kunsprojek deur die William Humphreys Kunsgalery in Kimberley vir vroue wat gevangenisstraf uitdien.










