Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Lesersbrief: Die Oog het glans verloor
Cillie Lombaard se brief in NoordkaapBulletin van 9 Desember, waarin die vervalle toestand van Die Oog aangevat word, het betrekking.
-
Medical staff get relief
The critical shortage of medical staff in the Northern Cape Department of Health was alleviated by the placement of 308 medical interns and community service professionals.
-
Water bedreig hoofpad
Kommer heers oor motoriste se veiligheid en die voortbestaan van die besige R31-roete tussen Kimberley en Barkly-Wes waar tientalle slaggate gevorm het. Die pad word sedert verlede jaar aan albei kante deur ’n skynbaar groeiende watermassa omsoom.
-
Inwoners boos oor ‘morsige’ herstelwerk
Herstelwerk op slaggate in Kimberley het oënskynlik tot stilstand gekom, en inwoners van onder meer Royldene is woedend oor die gemors.
-
App wys egtheid
Vanjaar behoort die jaar te wees waarin maniere gevind sal word om die bose kringloop van inperkings te keer wanneer nuwe koronavirus-variante na vore kom.
-
Laaste uitgawe vir 2021
Die uitgawe van 16 Desember is NoordkaapBulletin se laaste uitgawe vir 2021. Die eerste uitgawe vir 2022 verskyn op Donderdag 13 Januarie.
-
Weerlig tref aftree-oord
‘n Gewel van ‘n woonstelgebou by die Minerva Gardens-aftreeoord in Kimberley is deur weerlig afgeslaan; en bakstene is verkrummel.
-
‘Sprinkane bring nuwe droogte’
’n Girokopter word nou ingespan in die stryd teen die sprinkaanplaag in die Noord-Kaap.
-
Huurmoord ‘swakste besluit van haar lewe’
Die besluit om haar man Leon Brits, hotelier van Pofadder, te laat vermoor was die swakte een van haar lewe, sê Suretha Brits.
-
Hanteer beseerde roofvoëls omsigtig
Grondeienaars moet in die tyd wanneer jong roofvoëls begin vlieg of op hul eie begin jag, uitkyk vir beseerde voëls en dadelik hulp inroep.







