Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Koerantafleweraars in ongeluk betrokke
Die voertuig waarmee die NoordkaapBulletin weekliks na Kathu, Kuruman, Postmasburg en Danielskuil vervoer word, was vanoggend (03/02) in ‘n ongeluk betrokke.
-
Malaria, Covid-19 se soortgelyke simptome verwar
Gevalle van malaria neem toe in Suid-Afrika en pasiënte loop die gevaar dat dit nie by hulle gediagnoseer word nie omdat die simptome aan Covid-19 toegeskryf word.
-
Police officers in court
Three police officials of the Upington Police Station appeared in the Upington District Court on Wednesday, 26 January.
-
Saak ‘vol weersprekings’
Uitspraak in die verhoor teen die vermeende moordenaars van Leon Brits sal na verwagting binnekort gebeur.
-
Councillors elected to serve province
Northern Cape councillors were elected to serve on the provincial executive committee (PEC) of the South African Local Government Association (Salga).
-
Spanwerk ’n wenresep
Met die ouers se samewerking en onderwysers wat huisbesoek gedoen het, kon die Emmanuel Sekondêre Skool in Homevale, Kimberley, in die onlangse nasionale seniorsertifikaateksamen sy slaagsyfer met 56,6% verbeter. Die skool spog nou met ’n slaagsyfer
-
Talent takes the stage
An organ concert will give residents the opportunity to see and hear what one of Kimberley’s top matriculants for 2021 most loves to do.
-
Less is more when accessorising office attire
Corporate uniforms are generally regarded as a professional and sophisticated style of formal office wear.
-
Aanpassing by nuwe skooljaar só vergemaklik
Die skole in die Noord-Kaap is nou net meer as ’n week oop vir die skooljaar van 2022. Die begin van die nuwe skooljaar is vir baie ouers en kinders oorweldigend; die vinnige pas waarteen alles gebeur, is ’n uitdaging.
-
Story to be read by millions in one day
Be part of World Read Aloud Day (WRAD) on Wednesday (02/02) by pledging to read the story, “A Party at the Park”, out loud to children on the day.






