Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Versorgers in aanvraag
Solidariteit Helpende Hand se opleidingsprogram vir tuisversorgers het binne ’n jaar van twee studiesentrums met 18 studente na vyf sentrums met 50 studente uitgebrei.
-
Vrou vas oor dwelms in kussing
’n Vrou (22) van Kimberley is agter tralies vir vermeende dwelmhandel nadat die polisie haar Donderdag (24/02) met 1,6 kg se kristalmetamfetamien (tik) en 100 Mandrax-tablette betrap het.
-
Sopa: Planne vir NK uitgestip
Dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, het in sy vierde provinsiale rede Donderdag (24/02) in Upington die soveelste keer oor sy planne vir ’n moderne, groeiende provinsie gepraat terwyl opposisiepartye van sy voornemens geprys het.
-
Military intake commences
As part of the South African National Defence Force’s (SANDF) 2022 intake for the Military Skills Development System, 3 South African Infantry Battalion (3 SAI Bn) in Kimberley will also receive new recruits.
-
Verlede kry gou gestalte
Van 18 tot 20 Maart kan mense uitsien na tradisionele kos en feestelikhede by In die Laer by die 8 Myl-venue buite Kimberley.
-
Georgestraat: Inkopietogte lei na een van oudste strate
Ná meer as 130 jaar gedy Georgestraat in Kimberley steeds as ’n nywerheidsgebied, met ’n verskeidenheid ondernemings wat onverpoos hier besigheid doen.
-
Liefde strek tot uithoeke van wêreld
Hy beteken die wêreld vir haar – daarom het sy op Valentynsdag “stukkies van die wêreld” aan hom gegee.
-
OB geskok oor hoofstad
Die Openbare Beskermer (OB) en haar adjunk het Vrydag (18/02) die sweep onder die Noord-Kaapse uitvoerendekomiteelede geklap ná ’n oorsigbesoek waartydens hulle hul skok oor die swak toestand van Kimberley en gebrek aan leierskap uitgespreek het.
-
Afrika-toernooi in vooruitsig vir Kby
Boogskutters oud en jonk het Saterdag (19/02) by die Laerskool Du Toitspan in Kimberley byeengekom vir die eerste Noord-Kaapse provinsiale kompetisie van Africa Genesis Archery South Africa NPC (AGA-SA).








