Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Motor bars deur ruit
’n Motorhandelaar van Kimberley is geskok gelaat nadat hy Sondagnag (16/01) ’n oproep ontvang het dat ’n voertuig deur die vertoonvensters van sy motorhandelaarskap gery het.
-
Spring só die sprinkane voor
Die swerms sprinkane wat tans oor groot dele van die Noord-Kaap voorkom, het benewens geweldige skade wat aan weiding en ander plantegroei aangerig word ook ’n invloed op padveiligheid.
-
Griekwas lê nie
Die jong span van die Griekwas – met sy besielende kaptein en agtsteman, Ruan Steenkamp, aan die voorpunt – het nooit gaan lê in sy eerste Curriebeker-wedstryd vanjaar Saterdag (15/01) teen die Vrystaat-Cheetahs nie.
-
‘Slagter’ steek suster met mes
Devon Ovies (32), bekend as die Gordonia-slagter, het op 10 Januarie in die landdroshof in Springbok op aanklag van poging tot moord verskyn nadat hy sy suster, Cosima Williams (38), by hul huis in Concordia met ’n mes aangeval het.
-
Lushof dalk nog ontgin
Beweerde drank- en dwelmmisbruik, die teenwoordigheid van misdadige elemente, vandalisme en die algemene agteruitgang in die Oppenheimertuin in Kimberley kan binnekort iets van die verlede wees.
-
Habits can combat price hikes
Through a few relatively simple changes to the way one uses electricity and fuel, South Africans can make 2022 a year to save.
-
Arts leef onstuitbaar
Dr. Ambrosius Swartbooi glo as ’n mens nie probeer nie, “hoe op aarde gaan jy weet of jy dit nie dalk kan doen nie”.
-
Twyfelhoekie: Vrae altyd meer as antwoorde
Ons sit en gesels oor die nuwe jaar. Oor alles wat wag. Alles wat onseker is.
-
Een dood, twee ernstig beseer
’n Man (58) is Maandag (17/01) dood en twee vroue (17 en 50) ernstig beseer in ’n gru-ongeluk op die hoek van Memorialweg en Welgevondenstraat in Kimberley.
-







