Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kimberley-skool beklee topplek in Noord-Kaap
Met ’n 100%-slaagsyfer en tien A-kandidate in die nasionale senior sertifikaateksamen is die Hoërskool Diamantveld in Kimberley as verlede jaar se akademiese topskool in die Noord-Kaap aangewys.
-
NK-uitslae beter; steeds 2de laagste
Die Noord-Kaap het die beste verbetering van alle provinsies in die 2021-matriekuitslae van die nasionale senior sertifikaateksamen (NSS) getoon. 12 726 matrikulante het die eksamen geskryf.
-
Prestasie ’n eerste
Die Noord-Kaap se topmatrikulant vir 2021 het nie net homself en sy ouers verbaas nie, maar ook deur sy prestasie sy hoërskool in Kathu weer bekend gemaak.
-
Tankwa-bokke gedy
Byna ses jaar nadat die eerste Tankwabokke op die klipkoppe by die Magersfontein-museum hervestig is, gedy hulle steeds.
-
-
Learners urged to enter
The importance of mathematics as a tool to help develop logical thinking, is highlighted by the South African Mathematics Foundation (SAMF).
-
Uitvloei verhoog ná reën
Boere en ander inwoners langs die Vaal- en Oranjerivier – van Bloemhof tot by Kakamas – hou asem op oor die stygende watervlakke van dié riviere.
-
Jong Voortrekkers begin jaar met soete waterpret
Die Olyvenhoutsdrift-Voortrekkerkommando in Upington se bedrywighede vir die nuwe jaar begin met waterkaskenades en ’n waatlemoenfees.
-
Services go mobile
The Unemployment Insurance Fund’s (UIF) bus will bring services to remote and rural areas of the Northern Cape, amongst other places Gadiboye and Cassel.
-
Councillors prepared to lead
More than 500 newly elected councillors in the Northern Cape attended the integrated councillor induction programme (ICIP) that was presented in all five districts.








