Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Desperaat vir kos
Tonele van kinders wat op die vullisterrein by Calvinia soek na kos het mense hewig ontstel. Inwoners is woedend omdat kospakkies van die regering glo nie op voetsoolvlak uitkom nie. Volgens Stanley Peterson, leier van die Khoisan Revolusie-party, wat foto’s…
-
Leerling mik om vir SA te speel
’n Meisie met vele talente is hoe ’n mens die Hoërskool Postmasburg se Loshé Grobler (15) kan beskryf.
-
Initiatives for employees applauded
Northern Cape Premier Dr Zamani Saul says the initiatives launched by Anglo American’s Kumba Iron Ore to support its employees and host communities during the Covid-19 pandemic will go a long way to help the provincial government contain the pandemic
-
In die eg verbind
Hennie en Zelda Fourie van Kuruman is op 7 Maart by Beyond the Moon in George getroud.
-
Wag nie aangekla ná hy sakeman glo in gesig skiet
’n Veiligheidswag van Kuruman wat die naweek in die polisieselle deurgebring het nadat hy glo ’n sakeman met ’n rubberkoeël in die gesig geskiet het, is nie strafregtelik aangekla nie.
-
Dié swaarkry die moeite werd
Die hele wêreld beleef swaarkry weens ’n virus wat niemand ontsien nie. En ja, baie rampe het ons al getref wat ons nie veroorsaak het nie.
-
NPA notes crime increase
It is evident communities are “starting to feel the financial pinch” due to the Covid-19 pandemic, as indicated by an increase in crimes such as theft, robbery, fraud and housebreaking, the National Prosecuting Authority (NPA) has found.
-
Tehuise baat by skenking
Tehuise in die Nama Khoi-streek kan die komende winter makliker aanpak nadat ’n vragmotor met kos op Vryheidsdag (27/04) in Springbok aangekom het.
-
Restore wood to its former glory
Do you have some woodwork or furniture that has been painted that you are looking to restore to its original glory?.
-
Bring op plaas
Milde reën het groot verligting in Calvinia in die Hantam-streek gebring. Johan Thiart (57), van die Kalkgat-avontuurplaas, het die foto geneem nadat 15,5 mm reën verlede week op die plaas uitgesak het. Lesers wat ’n foto het waarmee hulle wil…








