Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vrese oor ontwrigting tydens protesoptrede
Kimberley kan Vrydag weens ’n volskaalse staking deur die Samwu-vakbondlede lamgelê word nadat sommige vakbondlede reeds Donderdagoggend die middestad met protesoptrede ontwrig het. Die vakbond beplan om hul “wettige staking” […]
-
Inbrekers ry in muur vas
Die stil buurt van Royldene in Kimberley is Sondagoggend wakker geruk toe drie vermeende inbrekers met hul slagoffer se rooi Golf-voertuig in hul vlugtog teen ‘n buurman se grensmuur vasgery […]
-
Hond opgehang, by kerk ingebreek
Die polisie van Hartswater ondersoek saam met die Dierebeskermingsvereniging (DBV) blykbaar ’n voorval waartydens daar Maandagaand (08/07) glo by ’n kerk in Hartswater ingebreek is en ’n hond aan ’n […]
-
Sportman se dood skok
Die tragiese dood van ’n bekende in rugby- en krieketkringe het verlede week skokgolwe deur die sportgemeenskap gestuur. Gary Rodwell (60), oud-Kimberliet wat Griekwaland-Wes in rugby en krieket verteenwoordig het, […]
-
Derde keer aan wenkant
Ná twee jaar van strooijonker speel, het Griekwas uiteindelik Sondag (23/06) daarin geslaag om die SuperSportuitdaagreeks te wen.
-
-
Vrou verskyn vir moord op eie baba
’n Vrou van Hondeklipbaai in die Noord-Kaap wat na bewering haar eie baba dogtertjie doodgemaak het verskyn more in die periodieke hof in Garies. Chirelda Lombard (32) is Maandag […]
-
Ruiter pronk gou in VSA
Jessi Wessels, ’n saalperdruiter van Upington, gaan eersdaags in New Orleans aan ’n ruiterkunskompetisie deelneem.
-
Ruiter pronk gou in VSA
Jessi Wessels, ’n saalperdruiter van Upington, gaan eersdaags in New Orleans aan ’n ruiterkunskompetisie deelneem.
-
Sportsterre gesoek vir erkenning
SuperSport en Let’s Play, in samewerking met Kalahari Bulletin, wil erkenning gee aan leerlinge wat uitstekend in sport presteer.










