Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Misdaad
-
Nog ‘n kop rol in Lichtenburg te midde van dié dorp se lig wat al flouer skyn
Voorvalle van vandalisme gaan onverpoosd in Lichtenburg voort, terwyl die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit volgens ‘n verslag sinoniem met onbevoegdheid is.
-
Moord-ondersoek ná vrou se liggaam in vlak graf in Roodepan gevind is
‘n Moordsaak word ondersoek nadat die liggaam van ‘n 31-jarige vrou op Woensdag 30 September omstreeks 16:30 in ‘n vlak graf in ‘n sinkhuis in Lerato Park in Roodepan gevind is.
-
Vroue in Noord-Kaap opnuut gemaan om ten alle tye van veiligheid bewus te wees
Die polisie in die Noord-Kaap het vroue in dié provinsie opnuut gemaan om ten alle tye hul eie veiligheid in gedagte te hou.
-
Vioolsdrift-moorde: Beskuldigde sê glo dat hy ‘mense geskiet’ het
Die lusernboer van Vioolsdrift in die Noord-Kaap wat van die moord op twee van sy vriende aangekla word, het glo aan sy buurman wie hy gevra het om hom na die polisiekantoor te neem, gesê dat hy “mense geskiet” het.
-
Gewese polisie-offisier erken skuld op aanklagte van bedrog en geldwassery
‘n Voormalige offisier van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Upington het skuld erken op 80 aanklagte van bedrog en 80 aanklagte van geldwassery.
-
Misdaad in Noord-Kaap: Moord minder; gewelddadigheid, verkragting meer
‘n Daling in moordsake is in die Noord-Kaap aangeteken, maar die jongste misdaadstatistiek vir die provinsie toon dat ander gewelddadige kontakmisdade en veral seksuele misdrywe skerp toegeneem het.
-
Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense ‘vrek te skiet’
‘n Seun van wyle Charmaine Anthony het Maandag in die hof van die gebeure in 2024 getuig waartydens sy ma dood is.
-
Moordverhoor: Hof sien op video hoe bloedbad by sekuriteitshek ontvou
Videogrepe wat in die hof vertoon is toon hoe die gebeure ontvou het wat daartoe gelei het dat ‘n advokaat en haar pa in ‘n moordverhoor aangekla is.
-
Man verskyn in hof ná moord op 89-jarige vrou van Bloemhof
Nuus oor die aanval en moord op ‘n 89-jarige vrou van Bloemhof is met verbystering deur dié plattelandse gemeenskap aangehoor.









