Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
TWYFELHOEKIE | Waak teen persepsies, wat die waarheid knou
Wees groter as enige persepsies. Te veel, te dikwels, word persepsies gevorm deur leuens, kwaadwillige bedoelings, onkunde of sommer net deur tyd of omstandighede.
-
POTPOURRI | ‘n Gedwonge oomblik van stilstand bring nuwe kalmte
Wanneer jy soms weens omstandighede buite jou beheer tot stilstand gedwing word, bring dit ‘n onverwagse kalmte in jou dag.
-
NARSISME 11 | Twee stelle reëls maak van die lewe ‘n knyptang
Narsiste het twee stelle reëls. Een vir hulleself. Een vir hul slagoffers. Hulle mag sekere goed doen; hul slagoffers glad nie. Hulle mag die reëls breek; hul slagoffers glad nie.
-
MENING | Vryheid ‘n brose begrip wat maklik versteur kan word
Demokrasieë beweeg verder weg van hul tradisionele rol as verdedigers van vryheid, en aangemoedigde outokrate met ‘n hupstoot selfvertroue, moed of vermetelheid, benadeel vryheid.
-
KAMEELDORING | Pampoenpit leer om haar sê te sê en kry die laaste sê in
Kort ná Jongste se agtste verjaardag, ses maande gelede, het sy nie net haar stem ontdek nie; ook haar selfvertroue en onstuitbare drang om te sê wat op haar hart is.
-
POTPOURRI | Dié dag mag jy maar ‘liberties’ vat en met oorgawe lééf
“Op jou verjaardag mag jy nie pak kry nie,” het sy altyd gesê. Sy het die selfopgelegte reël met oorgawe nagekom en op haar verjaardag gedoen wat haar ander dae in die moeilikheid sou laat beland.
-
TWYFELHOEKIE | Die voorreg van eet mag nooit misken word nie
Wanneer jy die voorreg het om te eet, en lekker te eet en genoeg te eet, dink aan dié wat nie daardie voorreg het nie.
-
POTPOURRI | ‘Hierdie ruimte is ‘n boelievrye sone’
Dalk sal die wêreld ‘n beter plek wees as mense meer openlik teen boelies opstaan.
-
MENING | Probeer ander perd as net die een van gemaklikheid
Terwyl kunsmatige intelligensie en tegnologie moeite minder maak, raak die moderne mens glo al hoe swakker, lui, en minder in staat om uitdagings te hanteer.
-
NARSISME 10 | Beheer-truuk pleeg wrede moord op verwagting
Haar woorde tref my soos ‘n vuishou. Haar hele houding getuig daarvan dat hierdie optrede vir haar sin maak en geregverdig is.





