Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
MENING | Wanneer gruwel normaal word, kwyn ons menslikheid
Met selfone bykans permanent op handpalms vasgeklem, is geweld en ontstellende beeldmateriaal net ‘n oogknip of ‘n “scroll” weg. Nog meer ontstellend is dat dié grusame beeldmateriaal nié uit film-ateljees kom nie – dit is die werklikheid.
-
LEWENDE WATER | Woord steeds nodig om lewe en wêreld te rig
Kan ons vandag steeds met gesag vanuit die Woord praat? Is die waarhede van die Bybel steeds waarhede wat ons moet verkondig en uitleef?
-
TWYFELHOEKIE | Alle onreg hoef nie altyd geantwoord te word nie
Maar, het oom Piet gewaarsku, hou oor jou hart die wag, want ‘n bitter hart word ‘n bril waardeur ‘n mens na die lewe en die wêreld en die mense begin kyk.
-
MENING | Skakel tog ‘Caps Lock’ af en moenie so in hoofletters praat nie
Caps Lock-gedrag – wanneer iemand alles in hoofletters tik – herinner so bietjie aan die huidige politieke landskap in Suid-Afrika en dit wil voorkom asof sommige politici boonop Caps Lock kan praat.
-
TWYFELHOEKIE | Sê of doen terwyl jy kans het vir sê of doen
Ma het gesê die bos om jou word leeg gekap. En dan is dit jou beurt. Wie weet wanneer? Ons weet nie. Daarom moet ons werk asof dit nooit gaan gebeur nie, maar leef asof dit elke dag ons beurt…
-
POTPOURRI | Alles in die lewe het nie ‘n handboek of resep nie, dis moggetroffe
Ongelukkig is daar nie vir alles in die lewe resepte of instruksies nie. Om te lewe is soos om ‘n paslaken op te vou – niemand weet eintlik hoe nie.
-
MENING | Gaan trek jou kruisie; kom dan huis toe en doen jou deel
Goeie burgerskap is nie net om jou kruisie op ‘n stembrief te trek nie. Dit is ook om te verstaan dat gedrag gevolge het.
-
KAMEELDORING | Lewende skildery van tuin elke dag opbeurend
‘n Tuin is ‘n lewende skilderdoek wat voor jou oë verander, en waarin jou gedagtes en emosies rigting kan kry.
-
POTPOURRI | Dit is letterlik snaaks wanneer jy woorde letterlik opneem
Daar is mense wat dinge letterlik opneem. Iemand na aan ons is ook so ‘n mens. Jy moet jou vraag mooi verwoord, want jy kry presies die antwoord op die vraag wat jy gevra het.
-
TWYFELHOEKIE | Mening vir elke saak, maar stilbly soms die beste
Ek was altyd bang om my ‘eie kop se nonsens’ te praat. Al het ek nie rêrig geweet wat dit beteken nie. Dit het nie goed geklink om my eie kop se nonsens te praat nie.





