Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
KAMEELDORING | Lank leef ware vriendskap in era van digitale maters
In ‘n era dat ons “vriende” met die klik van ‘n knoppie op die sosiale media byvoeg, is dit maklik om die ware betekenis van die woord te vergeet.
-
MENING | Wêreldvrede op afdraandpad: Vind jou eie roete na kalmte
Vind jou eie vrede in ‘n wêreld waar konflik vir ‘n 12de jaar agtereenvolgens toeneem.
-
POTPOURRI | Met presies die regte woord is geen verduideliking nodig nie
Van tyd tot tyd slaag iemand daarin om ‘n situasie met net een woord op te som. Dié woord sê dit alles, met geen verdere verduideliking nodig nie.
-
TWYFELHOEKIE | Wat sal by jou afsterwe oor jou as mens vertel word?
Twee keer in my lewe het ek die tragiese ding beleef dat wanneer iemand sterf, daar niemand is om hom of haar te begrawe nie.
-
MENING | Hoe meer ‘n mens hieroor dink, hoe meer knoop die kraaines
Kimberley was ‘n “plek” voor Johannesburg iets anders as net ‘n landelike gebied was, en is bekend vir al sy eerstes. Hoe het die Diamantstad in die gat beland waarin hy tans is?
-
POTPOURRI | Van al die miljoene woorde, wat gaan jou laaste een wees?
Woorde gee uiting aan ‘n magdom emosies .Liefde. Wanhoop. Trots. Woede. Vrees. Van al hierdie woorde gaan daar iewers ‘n laaste woord of woorde wees.
-
KAMEELDORING | ‘Waar lewe is, is hoop’ en Rooypa s’n beskaam nie
Rooypa kry sy tweede tatoeëermerk. Dalk was dit die komende 4-0 of ’n midleefkatarsis wat tot sy besluit bygedra het om ’n tweede tat 11 jaar ná sy eerste inksel te kry.
-
NARSISME 14 | Geen ander se prestasie word geduld nie
Om verskeie redes walg slagoffers se prestasies narsiste. Narsiste blink gewoonlik nie in iets uit nie, daarom mag hul slagoffers ook nie in iets uitblink nie.
-
TWYFELHOEKIE | Omhels elke seisoen met sy eie uniekhede; die winter ook
‘n Mens moenie die hele winter vir die somer wag nie. Want dan gaan die mooi van die winter by jou verby. So het ouma Mart my geleer.







