Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Atlete laat wiel by tiende John Nugent- gedenkmarathon in Upington
Die tiende John Nugent-gedenkmarathon het die afgelope naweek in Upington plaasgevind
-
Herstelstryd duur voort ná ernstige motorbotsing en 18 operasies
Ná ‘n ernstige motorbotsing waarin sy betrokke was, en ná 18 operasies is Jolandy Dimond van Kimberley steeds met ‘n herstelstryd besig.
-
Vroue in Noord-Kaap opnuut gemaan om ten alle tye van veiligheid bewus te wees
Die polisie in die Noord-Kaap het vroue in dié provinsie opnuut gemaan om ten alle tye hul eie veiligheid in gedagte te hou.
-
WATCH | Parents’ greatest hope: That Jude will find her voice
For the parents of the three-year-old Jude Hope Mouton from Kimberley, their greatest hope is simple: that one day Jude will breathe without a tracheostomy, speak with her own voice, and begin school with the same opportunities as every other…
-
Normale skoolonderrig hervat Dinsdag in die Namakwa- en ZF Mcgawu-distrik
Skoolonderrig sal Dinsdag 15 September in alle distrikte van die Noord-Kaap hervat word ná sommige skole Maandag gesluit was weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat veral vir die Namakwa-distrik uitgereik is.
-
Geel vlak 4-weerwaarskuwing lei tot sluiting van skole in Namakwa-distrik
Alle skole in die Namakwa-distrik van die Noord-Kaap is vir vandag, Maandag 14 September, gesluit weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat vir die distrik uitgereik is.
-
From abandoned land to thriving plot: Young woman inspires community
With no land of her own, no formal agricultural qualification and no start-up funding, a young woman from Kuruman decided to take a chance with farming.
-
Mama Afrika dra vaardighede vrylik oor om geleenthede vir ander te help skep
Te danke aan vaardigheidsopleiding deur die Clover Mama Afrika-projek, kan ‘n inwoner van Upington nou ook ander oplei en help.
-
ADVERTEERDERSNUUS | By Mugg & Bean Mediclinic Gariep is elkeen tuis
Die Mugg & Bean Mediclinic Gariep kan sewe dae van die week besoek word om geregte vanaf die staatmakerspyskaart te bestel. Dit sluit wegneemetes in.










