Sluit aan by die Velddraf met Woorde op 11 Oktober vir ‘n pretloop ter viering van die Afrikaanse taal en kultuur op Stellenbosch.
Krapp se laaste band onthul die aangrypende reis van lewe en herinnering in ‘n kragtige produksie by die Toyota Stellenbosch Woordfees.
Die Toyota Stellenbosch Woordfees bied in Oktober diverse musiekoptredes deur bekende kunstenaars as deel van die gewilde musiekfees aan.
Merk 3 tot 11 Oktober op jou kalender! Dís wanneer die Eikestad weer feeshou met die 2026- Toyota Stellenbosch Woordfees wat iets vir almal bied.
Die Toyota Stellenbosch Woordfees en EasyEquities vier hul uitgebreide vennootskap.
“JJ en die stronk”, ‘n pantomini van die Afrikaanse man, word Vrydag 10 en Saterdag 11 Oktober in die Adam Smal Lab-teater aangebied.
SboNdaba Dance returns to the Western Cape with its acclaimed production “In Search of Our Humanity” as part of the 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees.
Op Sondag 12 Oktober word die woord, fees en gees met die gewilde Veldraf met woorde in Stellenbosch gevier – ‘n unieke viering van Afrikaans in beweging.