Alenor Pietersen stel haar resepteboek bekend, wat plaaslike kookkuns en haar reis om uitdagings te oorkom, vier tydens ‘n Vrouemaand-geleentheid.
Christo Jefthas van Pniël het ‘n bronsmedalje in in die 2000 m-hinderniswedloop by die Wêreldmeesters-atletiekkampioenskap in Suid-Korea verower.
‘n Gemeenskaps-inisiatief mik om die watergehalte van die Dwarsrivier te verbeter, met die klem op samewerking tussen inwoners, die regering en kundiges.
Blomkwekers en blomliefhebbers het Saterdag 9 Mei in Pniël byeengekom vir die nasionale krisantskou wat deur die nasionale krisantvereniging aangebied is.
Verskeie plaaslike krisantkwekers neem komende Saterdag (9 Mei) aan die nasionale krisantvereniging se krisantskou in Pniël deel.
Familie soek antwoorde ná lyk van Elize Faroa, werknemer van Waterford Winery, in die Pniel-rivier gevind word en outopsie verdrinking as oorsaak bevestig.
Die sjef Ashley Wynand (36) se lang gekoesterde droom word Saterdag 25 April ‘n werklikheid wanneer hy sy eie restaurant op die Elgin Vintage Cider-plaas in Grabouw open.
Your weekly curated guide to events and happenings in and around Stellenbosch.
Die negende Adam Small-fees word hierdie naweek weer in Pniël aangebied.
Alle rugbystewels loop hierdie naweek na die Dwarsrivier vir die Pniël Villagers-rugbyklub se eerste aanbieding van die Rhodes Dwarsriviervallei-7’s-toernooi. Die toernooi is ‘n eerste vir die streek met spanne van…