Yaël Malgas
-
The Khayamandi Movement for Change recently took to the streets to bring attention to the ongoing shootings in their community.
-
Die tweelingsusters Emmerentia en Lecetia Lesch sal Suid-Afrika by die 2026 Kano-polo-wêreldkampioenskap in Duitsland verteenwoordig.
-
Martina Smith van Jamestown het onlangs haar 80ste verjaarsdag gevier met familielede en geliefdes wat haar in groepe moes besoek.
-
Prof. Matilda Burden, prominente Suid-Afrikaanse kultuurhistorikus, het Woensdag 10 Junie haar jongste boek, Opreisfontein, by die Rupert-museum bekendgstel.
-
Lucille Jason, a dedicated paediatric nurse from Stellenbosch, highlights the importance of nursing, advocacy, and effective communication.
-
Die beplande honde-eenheid vir Stellenbosch moet vinniger op die been kom as wat die munisipaliteit aanvanklik beplan het.
-
Drie krieketspelers van die Laerskool Rietenbosch, Mary-Jean February, Thatim Carsten en Shailo Fritz, is vir die Overberg Eagles-span gekies.
-
Die blou elektriese skopfietse van GoNow het eens deur die strate van Stellenbosch gery, maar dit staan nou grootliks verlate op die dorp se sypaadjies.
-
U-Turn Homeless Ministries is seeking a location in Stellenbosch to provide essential services and skill development for the unhoused, aided by municipal funding.
-
Kinders wat die Idasvallei-biblioteek besoek, kan nou ‘n skeepsvraghouer vol boeke en speelgoed net vir hulle vind, asook ‘n tuin om deur te stap.










