Foto || Devonvallei-leerders kry brille danksy Stellenbosse Rotariërs

Glasses spectacles stock image
Leerders van Devonvallei Primêr het danksy die plaaslike Rotariërs nuwe brille gekry. Foto: Unsplash

Foto || Devonvallei-leerders kry brille danksy Stellenbosse Rotariërs

Glasses spectacles stock image
Leerders van Devonvallei Primêr het danksy die plaaslike Rotariërs nuwe brille gekry. Foto: Unsplash

Devonvallei Primêr
Etlike leerders van Devonvallei Primêr kan nou beter sien danksy die hulp van die Stellenbosch Rotariër-klub en Van Neel Oogkundiges. Devonvallei is die jongste skool wat baat gevind het by die plaaslike Rotariërs se gemeenskapsuitreik. Geïdentifiseerde leerders se oë word gratis deur Myrtle van Neel getoets, waarna die Rotariër-klub betaal vir die brille vir die leerders wat dit nodig het. Saam met die leerders is die president van die plaaslike Rotariër-klub, Monique Labat, en Van Neel (regs).
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article