Foto || Kanu-werkers, diere in blomkrone vir Nasionale Tuindag getooi

Kanu-wynlandgoed
Kanu-werkers wat behoorlik vir Tuindag geblom het (agter) Nicole en Bianca. Voor: Calvilene, Francis, Matthew en Amy.

Nasionale Tuindag is oudergewoonte die afgelope Sondag (18 Oktober) oor die land heen gevier, met mense wat hul binneruimtes vir die buitelug verruil het. Die jaarlikse nasionale viering moedig mense aan om hul tuine, plantelewe en groen ­buiteruimtes te omhels en tyd in die natuur deur te bring. Francis Hendriks, ‘n werknemer by die Kanu-wynlandgoed in die Koelenhofvallei buite Stellenbosch, en Mildred, haar vierpotige vriend, het deur die dag met pragtige en kleurryke blomkrone gepronk. Foto: Cobus Germishuys
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article