Etlike leerders van Devonvallei Primêr kan nou beter sien danksy die hulp van die Stellenbosch Rotariër-klub en Van Neel Oogkundiges.
Leerders van Brückner de Villiers Primêr kan nou veel beter sien danksy die hulp van die Rotariër-klub van Stellenbosch en Van Neel Oogkundiges
Die Academic Support-sentrum in Idasvallei het 50 komberse van plaaslike Rotariërs ontvang om leerders gedurende die winter warm te hou.