Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
Maties se nuwe Botaniese Kuns en Fotografie-uitstalling bekendgestel
Plantkunde en fotografie asook kuns ontmoet vir die vierde jaar danksy die uitstalling van botaniese kuns en fotografie wat nou by die Universiteit Stellenbosch (US) se Botaniese Tuine te sien […]
-
Musikant in drie produksies op die Woordfees-verhoog
Die Suid-Afrikaanse fluit-speler Malané Hofmeyr-Burger spog vanjaar met drie produksies by die gewilde Toyota Stellenbosch Woordfees.
-
Jazzart’s next step: Two artists step into leadership at Woordfees
Jazzart Dance Theatre supports artists’ growth through a residency program, culminating in a performance exploring memories and self-discovery.
-
Toyota Stellebosch Woordfees: Paarliet wen 11de kortverhaalkompetisie
Paarliet Keith Oliver Lewis wen die elfde Toyota Stellenbosch Woordfees-kortverhaalkompetisie met sy verhaal Nagwaak oor bendegeweld.
-
Photo || Young musicians shine at national youth music competition
The 37th Hubert van der Spuy National Music Competition awarded top prizes to young musicians in Stellenbosch, showcasing remarkable talent.
-
Woord en lied word een by Toyota Stellenbosch Woordfees
Met Woord & Lied, ‘n keurspel van Afrikaanse a cappella koormusiek en digvoorlesings, word as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied.
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: Kom lag saam met Ouma by die Endler
Ouma en die ou koeie gaan op Woensdag 4 en Vrydag 9 Oktober die gehoor by die Endler-saal in Stellenbosch laat skaterlag.
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: ‘Ms.B-haved’ tickles the funny bone
Following rapturous reviews in Johannesburg, Helderberg theatremaker Sue Diepeveen presents her hilarious, poignant, incisive solo comedy, Ms.B-haved, at the Toyota Stellenbosch Woordfees from Sunday 4 to Tuesday 6 October. Directed […]
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: Tyd vir Reinet Nagtegaal-skryfprys
Inskrywings vir die gesogte 2027- Reinet Nagtegaal-teksprys, die grootste teksskryfkompetisie in die land en deel van die Woordfees, word ingewag.










