Top
-
Polisie ondersoek dood van twee tieners by lodge in Sabie
Die Mpumalanga-polisie het ’n geregtelike doodsondersoek van stapel gestuur nadat twee tieners Maandag dood in ’n kamer by ’n lodge…
-
Prof. Hein Willemse: Dís hoekom ek ná my aftrede eintlik nog nie opgehou werk het
Ons gesels virtueel op ’n sonnige Vrydagoggend. Hein Willemse – emeritus professor in letterkunde en teorie – sit in sy…
-
Oogpunt: Die gevoel onder Afrikaners
Die afgelope week of twee was daar heelwat energie los rondom ’n berig wat News24 as ondersoekende joernalistiek geplaas het…
-
Bok-kaptein Bob Skinstad skryf eksklusief vir Die Papier
Die Papier, en ons susterpublikasie KickOff Rugby, is trots om ’n vars en gesaghebbende stem by sy bladsye te verwelkom,…
-
Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe
Die tussentydse bestuur van die Elandsbaai-sleephelling en verwante hawegeriewe is Dinsdag, 4 Augustus, deur Dean Macpherson, die minister van openbare…
-
Die hele heerlike donker verhaal is gereed om te stroom: Al 10 episodes van ‘Koek’ S2 nou beskikbaar
Het jy die chaos gemis – of is jy sommer net lus om dit alles weer te beleef? Die volledige…
-
Greatest Rivalry: Só lyk die All Black-span wat teen die Stormers uitdraf
All Blacks-afrigter Dave Rennie het sy span aangewys om die Stormers te pak in die eerste wedstryd van hul Greatest…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 5 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
50 jaar later: Bok-legende onthou toe WP die All Blacks geskok het
Met die Stormers wat Vrydag teen die All Blacks te staan kom, het KickOff Rugby, susterpublikasie van Die Papier, teruggekyk…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









